Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het vir die priester Abjatar gesê: “Jy moet in Anatot op jou grond gaan bly. Miskien moet ek jou laat doodmaak, maar ek sal dit nie vandag doen nie, want jy het die kis van die Here gedra voor my pa Dawid en jy het saam met hom swaargekry. Die Here is die Here.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:26 in konteks