Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het gesê: “So seker soos die Here lewe, die Here wat my koning laat word het, die Here wat my laat sit het op die troon van my pa Dawid en wat my familie die koningsfamilie gemaak het soos Hy belowe het, so seker sal Adonia vandag moet sterf.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:24 in konteks