Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:19 Bybel vir Almal (ABA)

Sy het na die koning toe gegaan om met hom te praat oor Adonia. Die koning het opgestaan en hy het haar kom ontmoet. Hy het voor haar gebuig en toe het hy op sy troon gaan sit. Hy het gesê hulle moet vir die ma van die koning ’n stoel bring, en sy het regs langs hom gaan sit.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:19 in konteks