Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 17:23-24 Bybel vir Almal (ABA)

23. Elia het die kind ondertoe gedra in die huis in. Hy het die kind vir sy ma gegee en vir haar gesê: “Hier is jou kind, hy lewe.”

24. Die vrou het vir Elia gesê: “Nou weet ek jy is regtig ’n man van God. Die dinge wat die Here sê jy moet sê, is die waarheid.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 17