Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 17:12 Bybel vir Almal (ABA)

Sy het gesê: “So seker soos jou God die Here lewe, ek het niks wat gaar is nie. Ek het nog net ’n handvol meel in ’n kruik en ’n bietjie olyf-olie in ’n bottel. Wanneer ek klaar ’n paar stukkies hout bymekaargemaak het, dan gaan ek vir my en my seun iets maak om te eet. Daarna sal ons sterf.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 17

Kyk 1 Konings 17:12 in konteks