Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 17:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die profeet Elia van Tisbe het nie self grond gehad nie, hy het in Gilead by ander mense gewoon. Hy het vir Agab gesê: “Daar sal hierdie jaar nie reën of dou wees nie. Dit sal net reën of dou as ek so sê. Dit is so seker soos die Here lewe, die God van Israel vir wie ek werk.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 17

Kyk 1 Konings 17:1 in konteks