Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het ook nog vir Jehu seun van Ganani gestuur om met Baesa en sy familie te praat oor al die dinge wat hy gedoen het. Die Here het nie gehou van die dinge wat hy gedoen het nie, dit het die Here kwaad gemaak. Hy was soos Jerobeam en hy het Jerobeam se hele nageslag vermoor.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:7 in konteks