Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:34 Bybel vir Almal (ABA)

In Agab se tyd het Giël van Bet-El die stad Jerigo weer gebou. Toe hy die fondamente van die stad bou, het sy oudste seun Abiram gesterf, en toe hy die deure in die poorte insit, het sy jongste seun Segub gesterf. Dit het gebeur soos die Here voorheen vir Josua seun van Nun gesê het om vir die mense te sê.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:34 in konteks