Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:24 Bybel vir Almal (ABA)

Omri het Samaria-berg van Semer gekoop. Hy het vir Semer twee talente silwer daarvoor betaal en hy het daar ’n stad gebou. Hy het die stad Samaria genoem, dit was die naam van die man aan wie die berg behoort het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:24 in konteks