Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:13 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was oor die sondes wat Baesa en sy seun Ela gedoen het en oor wat hulle die mense van Israel laat doen het. Hulle het die Here, die God van Israel, kwaad gemaak, want hulle het afgode gedien.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:13 in konteks