Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 15:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het iemand uit Dawid se nageslag gekies omdat Dawid dinge gedoen het waarvan die Here hou en omdat hy sy hele lewe lank gehoorsaam was aan alles wat die Here gesê het. Hy het net een maal verkeerd gedoen toe hy Urija die Hetiet se vrou gevat het en vir Urija laat doodmaak het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 15

Kyk 1 Konings 15:5 in konteks