Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 15:29 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat Baesa koning geword het, het hy begin om almal in die koningshuis van Jerobeam dood te maak. Hy het niemand van Jerobeam se nageslag laat aanhou lewe nie. Dit alles het gebeur soos die Here voorheen vir sy dienaar Agija van Silo gesê het om vir die mense te sê.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 15

Kyk 1 Konings 15:29 in konteks