Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 15:22 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Asa het al die mense van Juda laat roep. Hulle moes almal kom. Hulle het die klippe en die hout weggedra wat Baesa wou gebruik om die stad Rama te bou. Koning Asa het die stad Geba in die land Benjamin en die stad Mispa gebou met daardie klippe en hout.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 15

Kyk 1 Konings 15:22 in konteks