Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 15:20 Bybel vir Almal (ABA)

Ben-Hadad het gedoen wat koning Asa gevra het en hy het die hoofde van sy leër gestuur om die stede van Israel aan te val. Hulle het die stede Ijon, Dan, Abel en Bet-Maäka oorwin, en ook al die plekke in Gennesaret en die land Naftali.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 15

Kyk 1 Konings 15:20 in konteks