Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het vir die man van God gesê: “Praat asseblief mooi met jou God die Here en bid vir my sodat ek my hand kan terugtrek.”Die man van God het dit gedoen, en die koning se hand was weer reg. Dit was weer soos dit voorheen was.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:6 in konteks