Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:33 Bybel vir Almal (ABA)

Jerobeam het ná hierdie dinge nie opgehou om die slegte dinge te doen wat hy gedoen het nie. Hy het aangehou om priesters te kies en aan te stel, mense wat nie van die Levi-stam was nie. Hy het elkeen wat ’n priester wou wees, aangestel om priester te wees by die offer-plekke.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:33 in konteks