Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die man van God het toe daar weggegaan. Langs die pad het daar ’n leeu gekom en hy het die man van God doodgemaak. Die man se lyk het op die pad gelê, en die donkie en die leeu het by die lyk gestaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:24 in konteks