Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 13:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die ou profeet sê toe vir die man van God: “Ek is ook ’n profeet soos jy. ’n Engel het vir my ’n boodskap van die Here gebring en gesê: ‘Jy moet die man van God saambring na jou huis en jy moet vir hom kos gee om te eet en water om te drink.’ ”Maar die ou profeet het vir die man van God gejok.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 13

Kyk 1 Konings 13:18 in konteks