Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:32 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het ’n fees op die 15de dag van die agste maand laat vier, soos die fees in Juda. Hy het na die altaar in Bet-El gegaan en hy het offers gebring vir die kalfbeelde wat hy laat maak het. Hy het priesters gekies en aangestel vir die offer-plekke wat hy laat bou het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:32 in konteks