Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê: Julle moenie gaan oorlog maak teen julle broers, die mense van Israel, nie. Julle moet teruggaan, elkeen na sy huis, want dit is Ek wat alles laat gebeur het.”Hulle het geluister na die boodskap van die Here en hulle het teruggegaan soos Hy gesê het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:24 in konteks