Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:18 Bybel vir Almal (ABA)

Adoram was die hoof van die mense wat vir die koning moes werk. Koning Rehabeam het vir Adoram gestuur na die mense van Israel toe, maar hulle het vir Adoram doodgegooi met klippe. Koning Rehabeam moes vinnig op sy oorlogkar klim en na Jerusalem vlug.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:18 in konteks