Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die jongmanne wat saam met Rehabeam grootgeword het, het vir hom gesê: “Hierdie mense het vir jou gesê dat jou pa hulle baie hard laat werk het, en jy moenie hulle so hard laat werk nie. Jy moet vir hulle sê: ‘My pinkie is dikker as my pa se lyf.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:10 in konteks