Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:38 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal dit vir jou doen as jy gehoorsaam is en alles doen wat Ek vir jou sê, en as jy lewe soos Ek wil hê en die regte dinge doen waarvan Ek hou. As jy doen wat Ek in my wette gesê het, soos my dienaar Dawid gedoen het, dan sal Ek by jou wees en Ek sal vir jou ’n nageslag gee wat konings sal wees, soos Ek vir Dawid gegee het, en Ek sal Israel vir jou gee.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:38 in konteks