Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:28 Bybel vir Almal (ABA)

Die jongman Jerobeam was ’n belangrike man, en Salomo het gesien die jongman kan goed werk. Toe kies Salomo hom om die hoof te wees van al die mense van die Josef-stamme wat vir die koning moes werk.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:28 in konteks