Reson het ’n groep manne bymekaargemaak en hy was hulle leier. Toe Dawid die Arameërs begin doodmaak, het Reson na Damaskus gegaan en hy het daar gaan woon. Die mense van Damaskus het gesê hy moet hulle koning wees.