Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:20 Bybel vir Almal (ABA)

Die suster van Tagpenes het ’n seun gekry. Die seun se naam was Genubat. Tagpenes het die seun, Genubat, in die paleis grootgemaak. Genubat was in die paleis tussen die farao se kinders.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:20 in konteks