Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Salomo gesê: “Jy het verkeerd gedoen, jy is ongehoorsaam aan my verbond en jy het nie gedoen wat Ek in my wette vir jou gesê het nie. Daarom sal Ek jou land wegvat en Ek sal dit gee vir een van jou amptenare. Ek sal dit doen, dit is seker.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:11 in konteks