Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 3:3 Bybel vir Almal (ABA)

Want voorheen was ons self ook dwaas en ongehoorsaam aan God. Mense het ons maklik verlei. Ons was slawe van baie dinge wat ons graag wou doen, dinge wat lekker is. Ons het lelike dinge gedoen en ons was jaloers op ander mense. Almal het ons gehaat, en ons het mekaar gehaat.

Lees volledige hoofstuk Titus 3

Kyk Titus 3:3 in konteks