Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 2:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die jonger vroue moet weet hoe om reg te lewe en hulle moet heeltemal reg lewe. Hulle moet goed sorg vir hulle huisgesinne en hulle moet gehoorsaam wees aan hulle mans. Dan sal ander mense nie sleg kan praat oor die boodskap van God nie.

Lees volledige hoofstuk Titus 2

Kyk Titus 2:5 in konteks