Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 2:12 Bybel vir Almal (ABA)

Hy leer vir ons om die verkeerde dinge te los en ook die dinge van die wêreld wat ons graag wil doen. Hy leer vir ons om verstandig en regverdig te lewe. Ja, dan sal ons kan lewe soos God wil hê dat mense in hierdie wêreld moet lewe.

Lees volledige hoofstuk Titus 2

Kyk Titus 2:12 in konteks