Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 1:9 Bybel vir Almal (ABA)

’n Ouderling moet aanhou om die boodskap te glo, die boodskap wat waar is en wat dieselfde is as die boodskap wat die apostels vir hom geleer het. Dan sal hy vir mense kan bemoedig. En wanneer mense ander dinge sê as die dinge wat ons vir hulle geleer het, dan sal hy ook vir hulle kan sê dat hulle verkeerd is.

Lees volledige hoofstuk Titus 1

Kyk Titus 1:9 in konteks