Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 1:14 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle moet ophou om te luister na die Jode se stories wat nie waar is nie. Hulle moet ook nie luister na ander mense wat vir hulle sê wat hulle moet doen nie. Hulle moet ophou om te luister na daardie mense, want dit is mense wat self nie meer wil luister na die waarheid nie.

Lees volledige hoofstuk Titus 1

Kyk Titus 1:14 in konteks