Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 1:11 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet hulle keer sodat hulle nie daardie verkeerde stories vertel nie. Want wanneer hulle vir mense dinge leer wat hulle nie vir hulle moet leer nie, dan maak hulle die mense in party huisgesinne heeltemal deurmekaar, mense wat in Christus glo. Hulle doen hierdie dinge om geld te kry, en dit is ’n skande.

Lees volledige hoofstuk Titus 1

Kyk Titus 1:11 in konteks