Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 1:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, Paulus, is ’n dienaar van God en ’n apostel van Jesus Christus. God het mense gekies om aan Hom te behoort en Hy het my gestuur om daardie mense te help sodat hulle geloof meer kan word, sodat hulle kan weet wat die waarheid is en sodat hulle vir God reg kan dien.

Lees volledige hoofstuk Titus 1

Kyk Titus 1:1 in konteks