Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 9:8 Bybel vir Almal (ABA)

Dit beteken: Mense is nie kinders van God net omdat hulle die nageslag van Abraham is nie. Mense is kinders van God omdat Hy belowe het dat hulle sy kinders sal wees.

Lees volledige hoofstuk Romeine 9

Kyk Romeine 9:8 in konteks