Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 9:11-12 Bybel vir Almal (ABA)

God het vir Rebekka gesê: Die oudste seun saldie jongste seun dien.God het dit gesê voordat die twee kinders gebore is en voordat hulle iets gedoen het wat goed of sleg is. Dit wys dat God self besluit wie Hy wil kies om sy kinders te wees. Hy kies hulle nie omdat hulle goeie dinge doen nie, Hy kies hulle omdat Hy besluit Hy wil hulle kies.

Lees volledige hoofstuk Romeine 9

Kyk Romeine 9:11-12 in konteks