Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 9:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Ek behoort aan Christus, en die Heilige Gees help my om te weet wat reg is en wat verkeerd is. Daarom praat ek die waarheid, ek lieg nie wanneer ek vir julle sê

2. dat ek baie hartseer is en dat ek nooit ophou treur oor my mense nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 9