Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:9 Bybel vir Almal (ABA)

Maar julle doen nie wat julle self wil doen nie, want die Heilige Gees is in julle harte en julle luister na die Heilige Gees, die Gees van God. Mense wat nie die Heilige Gees, die Gees van Christus, in hulle harte het nie, behoort nie aan Christus nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:9 in konteks