Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense wat die dinge doen wat hulle wil doen, dink altyd oor wat húlle wil doen, en wat hulle wil doen, is slegte dinge. Maar die mense wat na die Heilige Gees luister, dink altyd aan die dinge wat die Heilige Gees wil hê hulle moet doen.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:5 in konteks