Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die Heilige Gees help ons ook wanneer ons bid. Ons kan nie bid soos God wil hê ons moet bid nie, want ons is swak, maar wanneer die Gees by God kla en sug, dan sê Hy vir God dinge wat mense nie self kan sê nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:26 in konteks