Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 5:18 Bybel vir Almal (ABA)

Een mens, Adam, het sonde gedoen, en daarom moes God al die mense straf. Maar dit was ook Een Mens, Christus, wat gedoen het wat God wil hê, en daarom spreek God al die mense vry en laat Hy hulle lewe.

Lees volledige hoofstuk Romeine 5

Kyk Romeine 5:18 in konteks