Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 3:8 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is mense wat verkeerd van ons praat. Hulle sê ons sê dat ons slegte dinge moet doen sodat daar goeie dinge met ons kan gebeur. Maar hulle praat nie die waarheid nie. God moet hulle straf, en Hy sal dit doen.

Lees volledige hoofstuk Romeine 3

Kyk Romeine 3:8 in konteks