Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 3:25 Bybel vir Almal (ABA)

God het vir Christus laat sterf. Dit is die offer waarmee God die sonde versoen van die mense wat in Christus glo. So het God gewys dat Hy altyd doen wat reg is. Die mense het sonde gedoen in die tyd voordat Christus gekom het, maar God het hulle nie gestraf nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 3

Kyk Romeine 3:25 in konteks