Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 2:7 Bybel vir Almal (ABA)

Party mense hou aan om goeie dinge te doen, want hulle wil graag hê God moet hulle eendag soos konings maak. Hulle wil hê mense moet hulle respekteer, en hulle wil aanhou lewe. God sal vir hulle die ewige lewe gee.

Lees volledige hoofstuk Romeine 2

Kyk Romeine 2:7 in konteks