Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 2:20 Bybel vir Almal (ABA)

Jy dink jy is soos iemand wat vir mense leer, mense wat niks verstaan nie. Jy dink jy is soos ’n onderwyser wat vir kindertjies leer. Jy dink dat alles wat ’n mens moet weet in God se wette is en dat al die waarheid in die wette is, en jy hét daardie wette.

Lees volledige hoofstuk Romeine 2

Kyk Romeine 2:20 in konteks