Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 2:1 Bybel vir Almal (ABA)

Jy sê ander mense doen dinge wat verkeerd is, maar jy, ja jý, is ook skuldig. Jy sê húlle doen verkeerde dinge, maar jý doen dieselfde dinge. As jy sê hulle doen verkeerde dinge, dan beteken dit dat jy ook skuldig is, want jy doen dieselfde verkeerde dinge.

Lees volledige hoofstuk Romeine 2

Kyk Romeine 2:1 in konteks