Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 16:7 Bybel vir Almal (ABA)

Ek stuur groete vir Andronikus en Junias. Hulle is ook Jode soos ek en hulle was saam met my in die tronk. Hulle is belangrike apostels en hulle het in Christus geglo voordat ek in Hom geglo het.

Lees volledige hoofstuk Romeine 16

Kyk Romeine 16:7 in konteks