Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 16:2 Bybel vir Almal (ABA)

Sy behoort aan die Here en daarom moet julle haar welkom laat voel soos julle almal welkom laat voel wat aan die Here behoort. Julle moet ook vir haar help en vir haar alles gee wat sy nodig het, want sy het vir baie ander mense gehelp. Sy het ook vir my gehelp.

Lees volledige hoofstuk Romeine 16

Kyk Romeine 16:2 in konteks