Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 15:8 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sê vir julle: Christus het gekom om die Jode te dien sodat almal kon weet dat God doen wat Hy belowe het. God het goeie dinge belowe vir die voorvaders van die Jode, en Christus het kom wys dat God doen wat Hy vir hulle belowe het.

Lees volledige hoofstuk Romeine 15

Kyk Romeine 15:8 in konteks