Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 15:32-33 Bybel vir Almal (ABA)

32. As God dit wil hê, sal ek dan na julle toe kom, en ek sal bly wees. Dit sal vir my baie lekker wees om by julle te wees en daar by julle te rus.

33. Ek bid dat die God wat vrede gee, by julle almal sal wees. Amen.

Lees volledige hoofstuk Romeine 15